Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:4 Die Boodskap (DB)

Die profete tree onverantwoordelik op, ’n mens kan nie glo wat hulle sê nie. Die priesters het nie respek vir die tempel waarheen mense kom om die Here te aanbid nie. Hulle verdraai ook die opdragte van die Here na hulle smaak.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:4 in konteks