Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:7 Die Boodskap (DB)

Nadat die Here sy straf uitgedeel het, sal hierdie kusgedeelte die eiendom word van die mense van Juda wat sal oorbly. Hulle sal in die vlaktes langs die see bly en in die aand in die leë huise in Askelon slaap. Dit sal gebeur omdat die Here wat hulle God is vir hulle omgee en wil hê dat hulle in goeie omstandighede moet lewe.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:7 in konteks