Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:14 Die Boodskap (DB)

Die stad sal ’n weiplek vir beeste en skape word en allerhande soorte wilde diere sal dit ’n lêplek maak. Uile sal in stukke van mure wat nog so half bly staan het, sit en hulle kenmerkende geluide maak. Bourommel sal in die deuringange lê en die deurrame van sederhout wat uit die kosyne uitgeruk is, sal daar rondlê.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:14 in konteks