Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:13 Die Boodskap (DB)

Die mense in die noordelike landstreke waar die land Assirië is, sal deeglik besef hoe magtig die Here is. Hy sal hulle hoofstad Nineve soos ’n woestyn maak waar daar nie water is nie en mense nie kan oorleef nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:13 in konteks