Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:9 Die Boodskap (DB)

Dit is ook nie vir die Here aanvaarbaar dat party van die mense net soos die heidene aanbid nie. Hy gaan hulle straf. Hy gaan ook die mense straf wat die koning ryk maak met die skatte wat hulle gekry het deur mense te beroof en te vermoor.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:9 in konteks