Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:10 Die Boodskap (DB)

Die Here sê wanneer die tyd aanbreek om mense te begin straf, sal daar by ’n ingang van Jerusalem met die naam Vispoort mense wees wat sal skreeu omdat hulle bang en benoud is. Ook in die nuwer deel van die stad sal van die mense hartseer huil. Uit die heuwels in die omgewing sal ’n plofgeluid gehoor kan word soos die afgodsbeelde stukkend val.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:10 in konteks