Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:8 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal my land en alles wat aan My behoort, baie goed oppas. Ek sal dit beskerm teen mense wat die land wil inval. Ek sal nie toelaat dat enige vreemde mag weer my volk aanval nie. Ek sal self my oog oor hulle hou en hulle goed oppas.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:8 in konteks