Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:5 Die Boodskap (DB)

Wat gebeur, raak al die Filistynse stede. Askelon se mense sal bang word as hulle sien wat met Tirus gebeur. Die mense in Gasa en Ekron sal aan die bewe gaan omdat hulle bang is. Al die goed wat hulle gedink het belangrik is in die lewe, verdwyn net skielik. Gasa sal sy koning verloor en Askelon sal ’n verlate stad sonder enige mense wees.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:5 in konteks