Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:3 Die Boodskap (DB)

Die mense van Tirus het vir hulle ’n baie veilige wegkruipplek gebou. Verder het hulle ook baie silwer en goud bymekaargemaak. Dit is so baie dat dit amper net soveel soos die stof en die modder in die strate is.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:3 in konteks