Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:14 Die Boodskap (DB)

Die Here sal bokant sy mense gesien word. Sy pyl sal soos ’n weerligstraal uitskiet. Hy sal op die trompet blaas om te wys dat die geveg begin het. Soos ’n stormwind uit die suide val Hy dan die vyand aan.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:14 in konteks