Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:22 Die Boodskap (DB)

Mense uit baie nasies, ja, selfs uit sterk nasies, sal na Jerusalem toe kom om te hoor wat die Here van hulle verwag om te doen. Hulle sal Hom ook vra om te sorg dat dit met hulle goed gaan.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:22 in konteks