Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:14 Die Boodskap (DB)

Die Here wat sterker as alles en almal is, sê: “Julle voorouers het My baie kwaad gemaak. Ek het toe belowe dat Ek hulle gaan straf. Ek het woord gehou en Ek het hulle toe gestraf.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:14 in konteks