Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 6:15 Die Boodskap (DB)

“Mense sal van oral af kom om die tempel van die Here te help bou. As dit gebeur, sal dit weer vir julle ’n bewys wees dat die Here my gestuur het. Ek praat nie sommer net wat in my eie kop opkom nie. Hierdie goeie dinge sal gebeur as julle mooi versigtig alles doen wat die Here wil hê julle moet doen.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 6

Kyk Sagaria 6:15 in konteks