Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 6:13 Die Boodskap (DB)

Maar hy sal nie net die tempel bou nie, die mense sal hom as ’n koning sien. Hy sal op sy troon sit en die land regeer. ’n Priester sal saam met hom regeer. Hy en die priester sal goed oor die weg kom en in vrede saamwerk.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 6

Kyk Sagaria 6:13 in konteks