Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 6:10 Die Boodskap (DB)

“Gaan vandag nog na die huis van Josia, die seun van Sefanja. Daar sal jy Geldai, Tobija en Jedaja kry wat nou net uit Babel teruggekom het. Hulle is vroeër teen hulle wil soontoe gevat. Vat die geskenke van silwer en goud wat hulle saamgebring het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 6

Kyk Sagaria 6:10 in konteks