Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 5:9 Die Boodskap (DB)

Toe ek weer opkyk, sien ek twee vroue met vlerke wat aangevlieg kom. Hulle het in die wind gesweef. Hulle vlerke het soos ’n ooievaar s’n gelyk. Hulle het die mandjie opgetel en daarmee weggevlieg die lug in.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 5

Kyk Sagaria 5:9 in konteks