Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 5:4 Die Boodskap (DB)

Die Here wat oor alles en almal heers, sê sy straf sal elke huis raak waar iemand iets gesteel het. Dit raak ook die huise van die mense wat vals sweer. Hulle praat kastig die waarheid en gebruik die Naam van die Here om hierdie sogenaamde waarheid te bewys. Die Here sal hierdie mense swaar straf: hulle huise sal heeltemal verwoes word. Daar sal niks van die hout en die stene van die huise oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 5

Kyk Sagaria 5:4 in konteks