Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 5:1 Die Boodskap (DB)

Ek het weer ’n droom gehad. Ek het ’n boek gesien wat deur die lug vlieg. Dit was die soort boek wat ’n mens oprol.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 5

Kyk Sagaria 5:1 in konteks