Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 4:6 Die Boodskap (DB)

Toe begin hy vir my verduidelik. Die Here wil vir Serubbabel sê: “Jy sal nie suksesvol wees deur militêre mag te gebruik nie. Dit sal jou ook nie help om op jou eie krag staat te maak nie. Dit is die Gees van die Here wat vir jou sukses sal gee. Dit is wat die Here sê!”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 4

Kyk Sagaria 4:6 in konteks