Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 2:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het mag oor alles en almal. ’n Mens voel sy magtige teenwoordigheid aan. Hy is die Een wat my met ’n boodskap na die nasies stuur wat julle onderdruk het. Hy sê: “Julle is my oogappel. Van al die dinge wat Ek het, is julle die kosbaarste. Wie aan julle vat, vat aan wat vir My belangrik is.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 2

Kyk Sagaria 2:8 in konteks