Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 2:4 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir hom: “Hardloop gou en gaan sê vir die jongman met die maatband: Jerusalem gaan nog uit sy nate bars. Daar gaan so baie mense en diere wees dat hulle buite die stad sal moet bly.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 2

Kyk Sagaria 2:4 in konteks