Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 2:11 Die Boodskap (DB)

In dié tyd sal baie van die nasies kant kies vir die Here. Hulle sal dan deel wees van die mense wat aan Hom behoort. Die Here belowe dat Hy in Jerusalem sal bly. Wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, sal julle weet dat ek goed nie uit my duim uitsuig nie. Dit is die Here wat my gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 2

Kyk Sagaria 2:11 in konteks