Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:4 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Die dag wanneer hierdie nasies Jerusalem aanval, sal Ek hulle perde op hol jaag. Ek sal sorg dat hulle niks kan sien nie. Ek sal ook dat die ruiters kop verloor. Maar oor die mense van Juda sal Ek ’n oog hou en hulle mooi oppas.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:4 in konteks