Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:2 Die Boodskap (DB)

Verder sê die Here: “Die nasies in die omgewing sal Jerusalem probeer inval. Maar Ek gaan sorg dat Jerusalem so ’n bedwelmende uitwerking op hulle sal hê dat hulle soos ’n klomp dronk mense sal wees. Wanneer Jerusalem ingeval word, sal al die ander stede in Juda ook ingeval word.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:2 in konteks