Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 12:10 Die Boodskap (DB)

“Ek sal in hierdie tyd Dawid se kinders en hulle kinders en ook die inwoners van Jerusalem mense maak wat omgee vir ander mense. Ek sal hulle ook mense maak wat graag wil bid. Hulle sal dan weet dat Ek die een is wat hulle seergemaak het soos iemand wat hulle met ’n wapen gesteek het. Hulle sal vreeslik huil, soos mense wat huil oor hulle enigste kind of oudste seun wat dood is.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 12

Kyk Sagaria 12:10 in konteks