Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:54 Die Boodskap (DB)

Hy skree toe vir die jong man wat sy wapens gedra het en sê vir hom: “Trek jou swaard en maak my dood! Ek wil nie hê hulle moet kan sê ’n vrou het my doodgemaak nie!” Die jong man het hom met sy swaard deurboor en hy is dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:54 in konteks