Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:51 Die Boodskap (DB)

In die middel van die stad was daar ’n sterk toring. Al die mense van die stad, mans en vroue en leiers, het daarheen gevlug. Hulle het hulleself in die toring toegesluit en toe op die dak van die toring gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:51 in konteks