Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:45 Die Boodskap (DB)

Die geveg het die hele dag lank aangehou. Uiteindelik het Abimelek die stad ingeneem. Hy het al die inwoners doodgemaak, die stad tot op die grond afgebreek en sout daaroor uitgegooi.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:45 in konteks