Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:43 Die Boodskap (DB)

Hy het toe sy troepe gevat, hulle in drie groepe verdeel en ’n hinderlaag vir die mense van Sigem daar in die veld gelê. Toe Abimelek die soldate uit die stad uit sien kom, het hy en sy soldate uit hulle wegkruipplekke opgespring en hulle aangeval en doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:43 in konteks