Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:28 Die Boodskap (DB)

Ebed se seun Gaäl het spottend gevra: “Watter soort mense is ons hier in Sigem dat ons Abimelek dien? Wie is hy in elk geval? Hy is net Gideon se seun met Sebul as sy goewerneur. Maar moet hulle nie eerder die mense van Gamor, Sigem se voorvader, se slawe wees nie? Waarom moet ons vir Abimelek dien?

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:28 in konteks