Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:26 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het Ebed se seun Gaäl en sy broers Sigem toe getrek. Na ’n ruk het hulle die mense van Sigem se vertroue gewen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:26 in konteks