Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:24 Die Boodskap (DB)

Dit het gebeur sodat Abimelek en die mense van Sigem, wat hom aangemoedig het om Gideon se 70 seuns dood te maak, die gevolge van hulle verskriklike dade sou dra.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:24 in konteks