Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:3 Die Boodskap (DB)

God het dan die twee generaals van die Midianiete, Oreb en Seëb, in julle mag oorgegee. Wat ek gedoen het, kan nooit daarmee vergelyk word nie.” Dit het hulle rustiger laat word.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:3 in konteks