Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:2 Die Boodskap (DB)

Maar hy het vir hulle gesê: “Wat ek gedoen het, is niks in vergelyking met wat julle reggekry het nie. Selfs die klein bietjie wat die mense van Efraim gedoen het, is baie meer werd as alles wat my familie gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:2 in konteks