Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:25 Die Boodskap (DB)

Hulle het die twee Midianitiese generaals, Oreb en Seëb, gevange geneem. Vir Oreb het hulle by die rots van Oreb doodgemaak en vir Seëb by die parskuip van Seëb. Hulle het die Midianiete verder agtervolg. Daarna het die soldate van Efraim die koppe van Oreb en Seëb vir Gideon gebring waar hy aan die westekant van die Jordaanrivier was.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:25 in konteks