Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:5 Die Boodskap (DB)

Die soldate van Midian het met al hulle vee en tente gekom. Dit het soos ’n swerm sprinkane gelyk, so baie was hulle. Dit was onmoontlik om hulle en hulle kamele te probeer tel. Hulle het in die land gebly totdat hulle dit kaal gestroop het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:5 in konteks