Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:15 Die Boodskap (DB)

Toe Barak en sy soldate hulle aanval, het die Here vir Sisera en sy hele leër, die voetsoldate en dié in die strydwaens, paniekbevange gemaak. Sisera het van sy strydwa afgespring en te voet weggehardloop.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:15 in konteks