Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:3 Die Boodskap (DB)

Hierdie volke is die Filistyne, met hulle vyf leiers, asook al die Kanaäniete, die Sidoniërs en die Hewiete wat in die berge van Libanon gebly het, vanaf die berg Baäl-Hermon tot by Lebo-Hamat.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:3 in konteks