Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:28 Die Boodskap (DB)

“Kom saam met my,” het hy vir hulle gesê, “want die Here gee julle vyande, die Moabiete, in julle mag oor.” Hulle is toe saam met Ehud daar weg. Hulle het al die vlak dele van die Jordaanrivier toegemaak sodat niemand van Moab af daar kon deurkom nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:28 in konteks