Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:27 Die Boodskap (DB)

Met sy aankoms in die bergagtige gebied van Efraim het hy die trompet laat blaas om die soldate bymekaar te maak vir oorlog. Die Israeliete het na hom toe gekom, en hy was hulle leier.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:27 in konteks