Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:22 Die Boodskap (DB)

As die pa’s en broers by ons kom kla, sal ons vir hulle sê: ‘Probeer tog verstaan, ons kon nie genoeg vroue vir hulle kry toe ons Jabes verwoes het nie. Julle is nie skuldig daaraan dat julle die belofte aan God verbreek het nie, want julle het nie julle dogters vrywillig vir hulle gegee om mee te trou nie.’”

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:22 in konteks