Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:14 Die Boodskap (DB)

Die Benjaminiete het teruggekom en die volk het vir hulle die meisies uit Jabes in Gilead as vroue gegee. Daar was egter nie genoeg meisies sodat elkeen ’n vrou kon kry nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:14 in konteks