Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:32 Die Boodskap (DB)

Die soldate van Benjamin het opgewonde geskree: “Ons verslaan hulle al weer soos die vorige kere!” Maar die Israeliete het voor die tyd onder mekaar afgespreek dat hierdie groep voor hulle sou uitvlug om hulle van die stad af weg te lei na die grootpaaie toe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:32 in konteks