Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:31 Die Boodskap (DB)

Toe die soldate van Benjamin uitkom om teen hulle te veg, het hulle hulle van die stad af weggelok. En net soos voorheen het hulle die Israelitiese soldate begin doodmaak op die paaie wat na Gibea en Bet-El toe gelei het. Hulle het omtrent 30 soldate doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:31 in konteks