Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:7 Die Boodskap (DB)

Gedurende Josua se leeftyd het Israel die Here bly dien. Na sy dood het hulle nog voor die Here gebuig solank die leiers, wat alles self ervaar het wat die Here vir Israel gedoen het, geleef het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:7 in konteks