Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:1 Die Boodskap (DB)

Die Engel van die Here is van Gilgal af na Bokim toe om ’n boodskap vir die Israeliete te gee. Hy het vir hulle gesê: “Ek het julle uit Egipte uit laat trek na hierdie land toe soos Ek julle voorouers beloof het. Ek het vir hulle gesê: ‘Ek sal nooit my ooreenkoms met julle breek nie,

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:1 in konteks