Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:28 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir haar: “Staan op dat ons kan gaan,” maar sy het hom nie geantwoord nie, sy was reeds dood. Hy het haar liggaam opgetel en op die donkie gesit, en huis toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:28 in konteks