Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:25 Die Boodskap (DB)

Die mense van Dan het vir hom gesê: “Moenie hier by ons kom staan en lawaai maak nie. Netnou is hier ’n klompie mense wat besluit om hulle humeur te verloor en dan verloor jy en jou mense dalk julle lewe!”

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:25 in konteks