Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 17:2 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het hy vir sy ma gesê: “Ek het gehoor hoe Ma die persoon vervloek wat daardie dertien kilogram silwer van Ma gesteel het. Wel, hier is dit terug, want ek is die een wat dit gesteel het.”“Mag die Here jou seën omdat jy dit teruggegee het, my seun,” het sy gesê.

Lees volledige hoofstuk Rigters 17

Kyk Rigters 17:2 in konteks