Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:6 Die Boodskap (DB)

Die vrou het toe vir haar man gesê: “Daar het ’n Boodskapper van God by my aangekom. Hy het net soos ’n engel van God gelyk. Om die waarheid te sê, ek was nogal bang vir hom. Ek het nie vir hom gevra waarvandaan hy kom nie, en hy het ook nie vir my gesê wat sy naam is nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:6 in konteks